Stereoskopiese Fotos !
Boekwinkel
Ons verkoop 'n verskeidenheid van boeke, CD's en DVD's in die christelike markte, met bepaalde fokus op leierskap en afrikaanse kinderboeke.
Media temas:
- Bybels, bybelstudie en bybelhulp
- Boeke vir mans, vroue, huwelik en gesinslewe
- Algemeen christelik en fiksie
- Dagstukke, joernale, geskenkboeke en opvoedkundige boeke
- Spesifieke en algemene skryfbehoeftes
- CD's, Musiek DVD's en DVD Films
Sekere van ons dienste
- Verspreiding van Bybel Media produkte
- Herstel van bybels
- Uitgee van boeke vir aspirant skrywers
- Vervaardiging van foto en Video produksies na DVD
- Verskeidenheid van 2e handse boeke is beskikbaar
- Bedryf van verskeie Boektafels